‘Soveel vrae! Hoe is dit moontlik Here?’ – pleit Karlien van Jaarsveld
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Karlien van Jaarsveld het hierdie naweek oogemaak oor dogter se ‘toestand’.

Karlien van Jaarsveld het verduidelik aan haar Facebook en Instagram volgelinge dat die langverwagte operasie waarna sy en haar man gewag het vir Elah om te ondergaan het wel gebeur.
Haar dogter het ‘n ‘toestand’ genaamd, portal thrombosis en hypertension.
Karlien verduidelik in haar inskrywing dat dit ‘n baie rare geval by kinders is.
Van Jaarsveld verduidelik verder, ‘Ek dink nie my geloof was al ooit so getoets soos in hierdie laaste paar dae nie, om te sien hoe dinge van sleg na slegter gaan en dan steeds te vertrou dat God nog dieselfde is as gister, nogsteeds goed, nogsteeds IN die situasie is, dat Hy nie nou iewers heen verdwyn het of gaan wegkruip het nie, maar steeds langs my sit op hierdie steek-gebergte in die Suide, en my babatjie diep in Sy binne-vlerk bêre.’

READ: Karlien van Jaarsveld grateful for everyone's prayers for her daughter
‘Elah was 17:30 in teater in, die verwagte teater tyd is 4 ure. 20:00 stap die Dr in by die pediatriese saal, glad nie waar ons hom verwag nie, want ons kry hom by die teater wanneer hy klaar gewerk is op Elah? Ons hardloop hom tegemoet, bang, opgewonde... Hy sê ‘she’s fine, but I couldn’t do anything for her.’

Show's Stories
-
Woman cooks dinner using her dishwasher
Who knew that this was even possible?
The Workzone with Alex Jay 1 day, 19 hours ago -
Fun night out: Blueberry Hill Hotel Night Sky Market
Are you looking for something fun to do with the family this weekend? We...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 19 hours ago