Talle mans verkies om te sit en urineer
Updated | By Etienne Bruwer
'n Verbasende hoeveelheid mans verkies om te sit wanneer hulle urineer.

Verkies jy dit om te sit terwyl jy urineer? Wel, jy is nie alleen nie. Daar is glo 'n groot hoeveelheid mans wat dit verkies.
Volgens 'n nuwe studie wat deur YouGov vrygestel is verkies 'n groot hoveelheid mans in die wêreld om eerder te sit wanneer hulle urineer.
KYK: Dis nou wat mens 'n SEEkoei noem
Die studie het mans vanuit 13 lande gevra oor hulle badkamergewoontes.
Duitsland het die lys oorheers met 62% van hulle mans wat meeste van die tyd sit. Mexico was laaste op die lys met slegs 21% mans wat meeste van die tyd sit.
Verder was daar ook inligting wat gewys het dat ouer mans in Duitsland meer geneig is om te sit terwyl hulle urineer.
KYK: Kim Kardashian "huil" oor uitdagings van enkelma wees
Meer ouers mans uit Britanje, Australia en Amerika het wel gesê dat hulle nooit sit nie.
Alhoewel díe studie nie Suid-Afrikaanse mans ingesluit het nie is die waarkynlikheid, volgens hierdie statistiek, groot dat 'n aansienlike hoeveelheid mans in ons eie land ook verkies om te sit.
Skakel in op 'Breakfast with Martin Bester', weeksdae van 06:00-09: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
MEER OP JACARANDA FM
Show's Stories
-
Man sees a biker with a spider on his back in traffic
Yeah, surely this is not something that they tell you when they are mark...
The Workzone with Alex Jay an hour ago -
World of Golf: SA's leading golf and family leisure park
Whether you're a beginner looking to take your first swing, an experienc...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp an hour ago