Wikus Botma roer hartsnare met Bryan Adams-liedjie
Updated | By Breakfast with Martin Bester
Wikus Botma het groot opskudding gemaak toe hy op Breakfast with Martin Bester kom kuier het in Maart.
Sy weergawe van Brandi Carlile 'The Story' het ook reeds meer as 500 000+ trefslae op YouTube ontvang – so dat Carlile self postiewe kommentaar gelewer het op sy weergawe op TikTok en Instagram!
LEES: Nokia is releasing new version of iconic 6310
Nou betree Wikus die musiekbedryf met sy eie oorspronklike debuut 'Brannewynlippe' en beloof om dié Somer een van die grootste treffers te wees by ‘n partytjie. ‘n Produksie van hoë gehalte wat saamval met ‘n opvallende koor en eienaardige tema wat die perfekte komninasie is vir ‘n uitklophou.
Wikus weet beslis hoe om ‘n verklaring te maak met sy debuut en unieke rasper-stem.
READ: Martin Bester's All New Secret Sound: Guaranteed weekly winner!
Oud en jonk sal versot raak en die dansvloer verlig wanneer 'Brannewynlippe' begin speel. ‘n Treffer wat heel bo aan jou speellys moet wees.
Kyk Wikus se ‘Friday Live’ optrede hieronder.
Tune in to the 'Breakfast with Martin Bester', weekdays from 06:00 - 09:00. Stream the show live here or download our mobile app here.
Image credit: Jacaranda FM/Breakfast with Martin Bester
More From Jacaranda FM
Show's Stories
-
Popular chocolate brand announces another price hike
Sad news for all those with a sweet tooth...
The Drive with Rob & Roz 5 minutes ago -
This 84-year-old reminds us that age is just a number
Now this is what you call living life to the fullest.
The Workzone with Alex Jay 5 hours ago