"Derick Hougaard het sy oë oopgemaak," sê Nádine
Updated | By Jean-Mari Schmidt
Die sangeres het die goeie nuus op Facebook gedeel dat die voormalige Springbok losskakel Derick Hougaard wakker is nadat hy 11 dae gelede bewusteloos in sy huis gevind is.

Die sangeres het Woensdag aan Jacaranda FM Nuus gesê die onderste deel van Derick Hougaard se longe het platgeval.
Hougaard, wat agt keer vir die Springbokke uitgedraf het, is verlede Saterdag in die Steve Biko Akademiese Hospitaal in Pretoria opgeneem na hy bewusteloos by sy huis gevind is.
Sy vriendin, Nádine, het op sosiale media bevestig dat Hougaard uiteindelik wakker geword het na 11 dae.
Lees haar volle plasing hier:
Luister hieronder na haar onderhoud met Jacaranda FM Nuus oor wat gebeur het nadat Hougaard bewusteloos in sy huis gevind is:
Tune in to 'The Drive with Rob & Roz', on weekdays from 16:00 - 19:00. Stream the show live here or download our mobile app here.
Show's Stories
-
Hilarious moment JHB husband reveals painting of wife
When you see yourself through the eyes of your spouse...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 3 hours ago -
Get ready to roller skate at Rollercade Pretoria
Have you visited Menlyn Park's biggest and best roller-skating family ri...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 4 hours ago