FOTO'S: 'Ontbytsake' se Corli Botha trou
Updated | By The Drive with Rob & Roz
Die 'Ontbytsake'-sjef en 'Koekedoor'-wenner, Corli Botha, deel foto's van haar troue.

In 2016, is Corli Botha aangekondig as die wenner van 'Koekedoor 2' in die realiteitsreeks op kykNET.
LEES: Gewilde 'Binnelanders'-akteurs verloof!
Botha het die grootste prysgeld ooit in Suid-Afrikaanse bak-geskiedenis losgeslaan - R200 000.
Sedertien is Botha te sien elke Saterdagoggend op 'Ontbytsake' as sjef. Botha is ook die trotse eienaar van Corli's Kitchen.
LEES: Martin Bester 'kook en klets' in die Maroela Media-kombuis
Botha het in Augustus groot nuus op sosiale media gedeel. Sy het verloof geraak aan Waldo Prinsloo.
Die afgelope naweek, het Botha foto's op sosiale media gedeel van haar pragtige troue.
Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Unique performance art has people confused
What may seem unusual for one is called art for another...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago -
Papachinos: Fun for the whole family
Beyond the exciting kiddie zones, the stylish décor creates an inviting ...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago