'Getroud Met Rugby'-ster deel opwindende nuus!

'Getroud Met Rugby'-ster deel opwindende nuus!

Nóg 'n sepie-ster deel groot nuus...

Getroud Met Rugby
Verskaf

Aktrise Jenine O'Reilly is nie net 'Getroud Met Rugby' nie, sy is ook getroud met Warren O'Reilly.

VIDEO: Man tries to teach Dale Steyn how to bowl

Sy en haar man het in Januarie 2023 hulle eerste kind, Mikayla, verwelkom.

Nóu is daar nog opwinding op pad.

Jenine is tans swanger met 'n tweeling en die nuwe familielede behoort in Julie hier te wees!

READ: Mej. Suid-Afrika deel opwindende nuus!

Die familie van drie gaan binnekort vinnig groei na 'n groep van vyf en Jenine het met Huisgenoot gesels oor hulle planne vorentoe.

O'Reilly bly besig en met drie kleintjies onder drie gaan haar hande verseker vol wees. 

Sy het haar pompoms ingeruil vir die besigheidswêreld en sy besit tans haar eie haar- en grimeringsalon, BELLE Beauty.

Sy het wel 'n plan om van haar ondersteunings netwerk gebruik te maak wanneer die babas kom:

VIDEO: Giraffe tries to snatch baby out of car

Die paar het ook die geslag en name van hulle tweeling op sosiale gedeel.

Soos baie ander ouers het sy ook besluit om dinge 'n bietjie anders te doen met die tweede swangerskap:

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media:

Foto: Verskaf

Meer Op Jacaranda FM


Show's Stories