Hoekom eet ons pannekoek as dit reën?

Hoekom eet ons pannekoek as dit reën?

Daar is niks lekkerder as pannekoek op 'n reënerige dag. 

pannekoek-sm.jpg
iStock

As reënweer tref is daar niks wat so lekker is soos 'comfort food' nie.

Of dit nou sop, bredie of kerrie is.

KYK: Die moeilikste Afrikaanse woorde om uit te spreek

Daar is wel een ding waaroor mederheid Suid-Afrikaners kan saamstem.

Reën en koue weer is pannekoek bak tyd.

Dit pas so goed bymekaar dat selfs supermarkte hulle pannekoek-stasie reg het sodra dit lyk asof die eerste druppels gaan begin val.

VIDEO: Man escapes from Jeppe Magistrates Court top floor

Alhoewel dit nou al vanselfsprekend is, moes daar 'n reëndag gewees het waar hierdie "tradisie" begin het.

Die week se weer in Gauteng het Rob Forbes en Rozanne McKenzie laat dink: Hoekom raak mens altyd lus vir pannekoek wanneer dit reën?

Hulle het selfs voelers op Facebook uitgesteek:

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media: 

Foto: iStock

Meer op Jacaranda FM


Show's Stories