Jean de Villiers: 'Ek dink ons almal het bomskok na die rugby'
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Wie beter om mee te gesels oor alles Wêreldbeker rugby as die legendariese Jean de Villiers?!
![Bryan Habana, Jean de Villiers and the Web Ellis Cup joins Rian](https://turntable.kagiso.io/images/WhatsApp_Image_2019-02-15_at_18.08.35.width-800.jpg)
Soos die Springbokke voorberei om die Engelse Rose aan te vat hierdie naweek in die Rugby Wêreldbeker semifinaal, wag Suid-Afrikaners alreeds in spanning.
LEES: Victor Matfield: "If they win the quarterfinals, they win the Cup"
Daar is min dinge so opwindend en so senutergend, maar daar is dalk een groep mense wat meer druk en spanning tans ervaar as die res van ons, en dit is die Springbokke self.
Die Drive met Rob en Roz het met 'n ikoon van die sport, voormalige Springbok Jean de Villiers, gesels oor sy suskesvolle rugby loopbaan.
LEES: Serena Williams set to receive major honour
Onder andere het hulle hom gevra oor hoe dit voel om op die veld uit te draf in die groen en goud, hoe die atmosfeer in Frankryk is, en natuurlik, of hy glo dat die Bokke al die pad kan gaan....
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer by Jacaranda FM
Show's Stories
-
LISTEN: Non-traditional Valentine's Day gifts ideas
Is it time to switch up Valentine's Day gifts or stick to traditional id...
The Drive with Rob & Roz 55 minutes ago -
LISTEN: Expert shares homework tips for overwhelmed kids
Is it just us or are kids getting too much homework?
The Drive with Rob & Roz an hour ago