KYK: Boer Niel vind liefde na seisoen van teleurstelling

KYK: Boer Niel vind liefde na seisoen van teleurstelling

Die aantreklike boer van Dannhauser, KwaZulu-Natal, het 'n nuwe liefde in sy lewe...

Niel Boer Soek 'n Vrou
Verskaf

Boer Niel het aan die 16de seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou' deelgeneem.

READ: 'Knyp my, ek droom' - Demi Lee Moore pryk in New York

Alhoewel hy aan die einde van sy tyd op die program nie hand-in-hand met 'n dame weggestap het nie, het hy nog altyd baie positiewe kommentaar gelewer oor die program.

Niel Swanepoel beskryf homself as sportief, optimisties, 'n avonturier en 'n "gedrewe persoon met 'n honger vir sukses".

READ: Rozanne McKenzie joins VIA's 'Goeiemôre, Good Morning'

Nou, 'n paar jaar na sy BSV stint, blyk dit die boer het 'n goeie pasmaat gekry in Sunique Becker.

Die gelukkige paartjie het hulle verhouding op Instagram bekend gemaak.

READ: SA singer Roan Ash talks new music and Nashville inspiration

Niel en Sunique is duidelik meer as gelukkig soos hulle staan en glimlag.

Die boer het ook in die onderskrif geskryf: "Ek kies jou. 🤍"

Niel Swanepoel en Sunique Becker
@niel.swanepoel22 en @unique_with_an_s/Instagram
KYK: Boer Niel vind liefde na seisoen van teleurstelling
@niel.swanepoel22 en @unique_with_an_s/Instagram

Volgens SARIE Tydskrif, wou Sunique destyds vir hom ingeskryf het tydens die 'Boer Soek 'n Vrou'-proses.

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media: 

Foto: Verskaf

https://www.instagram.com/p/DHf1EObtAY1HIe5pJon4QNvdwNSTkZlkNEPqq80/?igsh=N3ZxajcwNGtqcHp5&img_index=2

Meer by Jacaranda FM


Show's Stories