KYK: 'Boer Soek 'n Vrou'-paartjie verloof
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Petré Vermeulen en Marinel Lourens het op verskillende seisoene van die bekende program verskyn.

Petré Vermeulen en Marinel Lourens se liefdesverhaal klink soos iets uit 'n fliek.
LEES: Gewilde 'Top Billing'-aanbieder verloof!
Altwee van hulle het aan die kykNET-realiteitsprogram 'Boer Soek 'n Vrou' deelgeneem, maar Vermeulen was 'n boer op seisoen 14 terwyl Lourens as deelnemer op seisoen 13 verskyn het.
Hulle het wel nie liefde op die pasmaatsoekreeks gevind nie.
Totdat hulle paaie gekruis het toe Petré 'n hondjie by Marinel gekoop het en dit was 'love at first sight'.
LEES: 'When the Filter Fades' by author Janine Jellars is a 2024 must-read
Die paartjie is al van Julie 2023 saam en in Desember het hulle verhouding 'n nuwe vlak bereik toe Petré vir Marinel gevra het om te trou!
Beide het die groot nuus op sosiale media gedeel:
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Foto: Petré Vermeulen Facebook
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Hilarious moment JHB husband reveals painting of wife
When you see yourself through the eyes of your spouse...
The Workzone with Alex Jay 17 hours ago -
Get ready to roller skate at Rollercade Pretoria
Have you visited Menlyn Park's biggest and best roller-skating family ri...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 17 hours ago