KYK: Die moeilikste Afrikaanse woorde om uit te spreek
Updated | By The Drive with Rob and Roz
As jou moedertaal nie Afrikaans is nie, kan dit moeilik wees om seker woorde uit te spreek.

Alhoewel baie tale dieselfde oorsprong het, kan hulle nogsteeds wêrelde verskil.
Twee van Suid-Afrika se amptelike tale, Engels en Afrikaans, is van Germaanse oorsprong, maar daar is geen twyfel dat die spelreëls en gramatika van die twee baie anders is.
KYK: Marciel Hopkins deel geslag van baba in spesiale video
Daar is sekere mense wat ander tale vinnig kan optel, maar hulle is nie in die mederheid nie.
En al leer jy elke woord van die nuwe taal, beteken dit nie jy kan dit noodwendig perfek uitspreek nie.
VIDEO: Tyla cooks proudly South African for British Vogue
Bekend op TikTok as @ThePolyglotFiles, het hierdie Kanadese leerder gesê Afrikaans is een van die maklikste tale om te leer, maar die uitspraak is onsaglik moeilik.
Kyk sy video hier:
@thepolyglotfiles I maintain that Afrikaans is the easiest language to learn, but the pronunciation is hard! #Afrikaans #afrikaanstiktoks #languages #linguistics #southafrica #speakingAfrikaans #easiestlanguages #tiktoklanguage #fyp ♬ original sound - ThePolyglotFiles
Rob Forbes en Rozanne McKenzie het besluit om hulle eie navorsing te doen om uit te vind watter Afrikaanse woorde die moeilikste is om uit te spreek.
Luister hier:
Ons het ook die Jacaranda FM-span gevra om hulle moeilike woorde te deel:
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Luister na Jacaranda FM:
- 94.2
- Jacaranda FM App
- http://jacarandafm.com
- DStv 858/ OpenView 602
Volg ons op sosiale media:
Foto: iStock
Meer of Jacaranda FM
Show's Stories
-
Unique performance art has people confused
What may seem unusual for one is called art for another...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 18 hours ago -
Papachinos: Fun for the whole family
Beyond the exciting kiddie zones, the stylish décor creates an inviting ...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 18 hours ago