KYK: Elandré en Brendan Peyper slaan asems weg met Laurika Rauch treffer
Updated | By The Drive with Rob and Roz
Jacaranda FM se 2023 SPAR Carols by Candlelight het van Suid-Afrika se beste kunstenaars saamgebring vir 'n aand vol wonder en roerende optredes.
![KYK: Elandré en Brendan Peyper slaan asems weg met Laurika Rauch treffer](https://turntable.kagiso.io/images/bernice_west_en_brendan_peyper_carols_by_candl.width-800.jpg)
Op die aand van die 6de Desember het Jacaranda FM, SPAR, 'n handvol van Suid-Afrika se mees talentvolle kunstenaars en duisende luisteraars saamgekom om Kersfees te vier by SPAR Carols by Candlelight.
EKSKLUSIEF: Avril Albetti praat oor 'Die Brug' ervaring
Kersfees liedjies was deur Kurt Darren, Demi-Lee Moore, Bernice West, Paxton, Judith Sephuma en vele meer gesing.
Een van die optredes wat stilte oor die hele gehoor gebring het was Elandré en Brendan Peyper se weergawe van die ikoniese 'Kyk Hoe Glinster Die Maan', oorspronklik gesing deur Laurika Rauch.
LEES: '7de Laan' to be replaced by 'Vetkoekpaleis'
Die gehoor was absoluut geboei tydens hierdie duet.
Kyk na hulle optrede hier:
'n Oomblik wat min van ons ooit sal vergeet.
Indien jy nie die SPAR Carols by Candlelight-konsert kon bywoon nie, is daar weer 'n heruitsending van die aand op die 24ste Desember.
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer op Jacaranda FM
Show's Stories
-
A quick solution to stop the mozzies from biting you
This is a new one – who knew something that smells so sweet could help k...
The Workzone with Alex Jay 11 hours ago -
Kid gets head stuck in railing, but dad comes to the rescue
Daddy to the rescue...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 11 hours ago