KYK: Geliefde 'Binnelanders'-akteur word pa
Updated | By The Drive with Rob and Roz
David Konrad Nilson, bekend vir sy rol as dr. 'Herman du Preez' op die sepie 'Binnelanders', het onlangs die opwindende nuus dat hy 'n pa is gedeel.

Die akteur en sy vrou, Chantél, het die gelukkige nuus op sosiale media gedeel.
LEES: Cindy Swanepoel en Zak Hendrikz gesels oor opwindende debuut stuk
Nilson en sy vrou het in April 2023 aangekondig dat hulle 'n baba dogtertjie verwag en sy is nou hier!
Dis die paartjie se eersteling en hulle het pragtige foto's van hulle dogterjie, Luka Marié, se geboorte op Instagram gedeel:
VIDEO: Impala watches Springboks' World Cup game
Die drie Nilson's is nou al by die huis en reg vir die nuwe hoofstuk:
Baie geluk aan Konrad en Chantél!
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
More on Jacaranda FM
Show's Stories
-
Woman shows how many Easter eggs she bought
How much is too much when it comes to buying Easter eggs?
The Workzone with Alex Jay 18 hours ago -
Enjoy a rainbow Easter weekend at Melrose Arch
This weekend, Melrose Arch transforms into a wonderland of colour and f...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 18 hours ago