KYK: Gewilde 'Binnelanders'-akteurs verloof!
Updated | By The Drive with Rob & Roz
Dié twee gewilde 'Binnelanders'-akteurs is uiteindelik verloof!

In 2022, het die geliefde akteur, Cindy Swanepoel, wat bekend is vir haar rol as dr Annelize Roux in 'Binnelanders', aangekondig dat sy en haar mede-akteur Craig Urbani in 'n verhouding is.
LEES: 'Binnelanders' se Hykie Berg deel eerste foto van babadogtertjie
Op 30 Desember 2022, het Swanepoel die opwindende nuus op sosiale media gedeel dat hulle verloof is.
"So, dit het gebeur," het sy op Instagram geskryf.
Kyk na die video hieronder:
Skakel in op 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 -19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Social media users poke fun at a taxi that needs alignment
Usually, when a vehicle is leaning or pulling to one side, it means the ...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago -
Best Before gives consumers up to 43% more savings
Have you shopped at a Best Before store yet?
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago