KYK: Marciel Hopkins deel geslag van baba in spesiale video

KYK: Marciel Hopkins deel geslag van baba in spesiale video

Die voormalige 'Boer Soek 'n Vrou'-aanbieder en haar man verwag hulle eerste kind.

VIDEO: Marciel Hopkins deel baba geslag in spesiale video
@marcielhopkins/Instagram

In September 2024 het die model en TV-aanbieder, Marciel Hopkins, aangekondig dat haar reis as die aanbieder van die gewilde maatsoekreeks, 'Boer Soek 'n Vrou', tot 'n einde kom.

KYK: Só vind Marciel Hopkins se man uit dat sy swanger is

Nou is Hopkins reg vir die volgende seisoen van haar lewe.

Marciel en haar man, Handrè Lourens, het Sondag, 12 Januarie, aangekondig dat hulle hul eerste "klein bondeltjie vreugde" verwag.

KYK: Mila en Bennie se babaseun is hier!

Die paartjie het die swangerskap vir so lank as moontlik 'n geheim gehou, maar nou dat hulle die aap uit die mou uit gelaat het, is daar nog wat hulle wil deel.

In 'n onlangse video, het Hopkins en Lourens die geslag van hulle baba gedeel.

LUISTER: 'Binnelanders'-paartjie deel meer oor sepietroue!

Die video begin met Marciel in 'n blou rok wat sê sy dink dis 'n seuntjie en haar man, in 'n pienk hemp wat sê hy dink die baba is 'n dogtertjie.

Sy sê ook in die onderskrif vir die video: "Ons het Oukersaand saam met my gesin die geslag van ons baba uitgevind in Franskraal: Op 'n dag 9 jaar nadat ek en @handrelourens mekaar daar ontmoet het... and the rest is history! "

Kyk die video hier:

Marciel se moedersinstink was toe reg!

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media: 

Foto: @marcielhopkins/Instagram

Meer by Jacaranda FM


Show's Stories