KYK: Vanderbijlpark-meisies word geprys vir hulle TikTok-dans
Updated | By Jean-Mari Schmidt
Die drie vriendinne het hulle beste dans "moves" uitgehaal!
As daar een ding is waarvoor die sosiale media platform TikTok bekend is, is dit die dans challenges.
LEES: Glanspaartjie Lee-Ann Liebenberg en Nicky van der Walt 12-jaar getroud
Van 'Jerusalema; tot amapiano, daar is 'n klomp verskeidenheid danse wat populêr geword het oor die laaste paar jaar met trotse Suid-Afrikaanse nommers wat selfs die rondtes maak elke nou en dan.
Meer onlangs het drie skooldogters van Hoërskool Transvalia mense se aandag gegryp met hulle weergawe van die populêre TikTok 'Kilimanjaro-dans-challenge'.
LEES: Madison Square Garden unlocked: Black Coffee makes history again
TikTok gebruiker, @luckkyysa, het 'n video gedeel van haar en twee vriendinne wat die challenge doen en hulle het dadelik baie ondersteunende kommentaar gekry.
Kyk die video hieronder:
@luckkyysa Gonna try again later😭❤️ #SAMA28 #fypシ #foryou #luckkyysa #tiktoksouthafrica #foryoupage #fypage ♬ original sound - Ituuu
LEES: Moedelose Centurion-ma soek skoondogter vir haar seun
Kykers was definitief beïndruk met hulle dans met al die positiewe kommentaar wat gelewer is en sluit in "they understood the assignment" en "let her cook".
Ons moet saamstem en vir hulle 'n tien uit tien gee!
Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Volg ons op sosiale media:
Foto: @luckkyysa/TikTok
Meer by Jacaranda FM
Show's Stories
-
This 84-year-old reminds us that age is just a number
Now this is what you call living life to the fullest.
The Workzone with Alex Jay 14 minutes ago -
Only in SA: When the delivery guy's helmet needs a clean
No harm, no foul – just a guy doing his bit for the delivery guys with h...
The Workzone with Alex Jay 17 minutes ago