Mej. Suid-Afrika deel opwindende nuus!

Mej. Suid-Afrika deel opwindende nuus!

Dr Adè Forsyth-Thompson (néé van Heerden) is reg vir nog 'n opwindende avontuur...

Mej. Suid-Afrika deel opwindende nuus!
Dr Adè Forsyth-Thompson/Instagram

In 2017, was die mediese dokter, Adè van Heerden, as Mej. Suid-Afrika gekroon. 

VIDEO: Man tries to teach Dale Steyn how to bowl

Dr Forsyth-Thompson is al amper drie jaar gelukkig getroud aan Alex Forsyth-Thompson.

READ: Emo Adams gee 'n voorsmakie van nuwe kykNET-program, 'Oppi Noot'

Sy het al baie verwerf in haar lewe, maar haar volgende uitdaging is nie soos enigiets wat sy al ooit in haar lewe aangepak het nie.

Terwyl op vakansie in Griekeland het sy en haar man groot nuus op Instagram aangekondig.

READ: 'Mamma Mia!": ABBA reunites for one time only

Die paartjie verwag hulle eerste baba!

Hulle het ook die geslag bekend gemaak:

Ander Mej. Suid-Afrika-wenners soos Liesl Laurie, Zozibini Tunzi, Melinda Bam, en Rolene Strauss het ook vir hulle geluk gewens met die swangerskap. 

Adè kom al 'n lang pad vandat sy as Mej. Suid-Afrika gekroon is in 2017.

Hier is 'n terugflits na haar dae as die draer van die bekroonde titel:

Skakel in vir 'The Drive with Rob & Roz', weeksdae van 16:00 - 19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.

Luister na Jacaranda FM: 

Volg ons op sosiale media:

Foto: Dr Adè Forsyth-Thompson/Instagram

Meer op Jacaranda FM


Show's Stories