KYK: Onthou jy dié Afrikaanse TV-programme?
Updated | By Jacaranda FM
Deesdae kan daar uit 'n groot verskeidenheid Afrikaanse TV-reekse gekies en gekeur word- ons kyk terug na TV-reekse uit die 70's, 80's en 90's.
Afrikaanse programme soos Hotel, Getroud met Rugby, Die Boekklub, Sara se Geheim en Suidooster is uiters gewild en verseker dat daar deesdaae meer as genoeg kykgenot vir Afrikaanse gehore is.
READ ALSO: 7de Laan's Hilda turns 70
Hoewel daar deesdae 'n groot aanbod van TV-programme is , moes kykers in die 70's, 80’s, 90's soms maande wag om 'n nuwe reeks op die kassie te sien. High School Hits aanbieder, Renaldo Schwarp kyk terug na van die grootste TV-reekse uit toeka se tyd.
Trompie en die Boksombende (1980)
Met akteurs Riaan Winter, Sean du Preez en Ivan Ivanovich.
Arende (1989)
Met aktuers Ian Roberts, Jocelyn Broderick en Gavin van den Berg.
Nommer Asseblief (1979)
Met akteurs Hannah Botha, Emgee Pretorius en Miems du Bruyn.
Onder Engele (1995)
Met akteurs Denise Newman, Cedwyn Joel en June van Merch.
Wat was jou gunstelling Afrikaanse TV-reeks uit toeka se tyd?
Show's Stories
-
"What kind?": KZN slang you need to know
If you're heading to the coast for the holidays, then this is for you!
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
Why you should be cleaning your luggage
Before heading out for the holidays, you might want to clean your luggage.
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago