KYK: Springbokke kry 'n 'makeover' van Franco Mostert se dogters
Updated | By Mornings with Mack
Springbok Franco Mostert se vrou, Juan-Ri, het die oulikste video gedeel waarin die egpaar se dogters grimering aan ander Springbok-spelers gee.
Mostert se twee dogters, Joai-Bell en Jemi-Milja, staan nou bekend as die Springbokke se eie skoonheidsterapeute.
Die vier- en twee-jariges het die land aan die gons nadat hulle die mans die sagter kant van die lewe tou wys gemaak het.
LEES: Woman attacked by alligator at boy’s birthday party
Grimering, die kam van hare en die verf van toonnaels is van die behandelinge wat die 'skoonheidsterapeute' uitgevoer het.
Cobus Reinach en sy seun, Righardt, het ook die vyf-ster behandeling ontvang.
Die skoonheidsessies het in die hotel plaasgevind waar die Bokke gehuisves was in die sogenaamde 'bio-bubble' in afwagting van die Britse en Ierse Leeus-toer na Suid-Afrika.
Show's Stories
-
This 84-year-old reminds us that age is just a number
Now this is what you call living life to the fullest.
The Workzone with Alex Jay 4 hours ago -
Only in SA: When the delivery guy's helmet needs a clean
No harm, no foul – just a guy doing his bit for the delivery guys with h...
The Workzone with Alex Jay 4 hours ago