Afrikaanse sanger begin nuwe avontuur in Namibië
Updated | By Jacaranda FM
Afrikaanse sanger en akteur, Stefan Ludik, het vandag sy nuwe avontuur in Namibië begin.
Stefan, wat ook bekend staan as 'Elvis se Seun', het terug getrek na Namibië waar hy en sy vrou, Anelle, nou 'n nuwe lewe begin het. Na amper 16 jaar in die vermaakbedryf het Ludik besluit dit is tyd vir 'n verandering.
ALSO READ: Bobby van Jaarsveld has a new hobby
Stefan het vandag by sy nuwe werk begin as bemarkingspesialis by Theo's SuperSpar in Otjiwarongo. Ludik was hartlik verwelkom deur die Spar-personeel. Hy het die trotse oomblik op sy sosiale platforms gedeel.
Show's Stories
-
VIDEO: Mom finds side of weed in kid's meal
Most kids want some junk food, not a joint.
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
LISTEN: Jennifer Lopez in a new relationship with actor
What does the future hold for 2025?
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago