Aktrise Simoné Pretorius deel nóg groot babanuus
Updated | By Scenic Drive With Rian
Aktrise Simoné Pretorius en haar man Andries het oor die naweek spesiale nuus op sosiale media gedeel.

In Oktober, het die glanspaartjie Simoné Pretorius en haar man Andries aangekondig dat hulle hul eersteling verwag.
Op Sondag, het die gewilde aktrise en haar man spesiale nuus met hul volgelinge aanlyn gedeel. Die paartjie het aangekondig dat hul 'n dogtertjie verwag.
FOTO'S: Aktrise Simoné en Andries Pretorius deel groot nuus!
"Ek kan nie wag om jou mamma te wees nie," het sy op Instagram geskryf.
Show's Stories
-
WATCH: Taxi driver travels in reverse on JHB road
There's something about living through the taxi chronicles in South Afri...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago -
The funny side of being a content creator living at res
The everyday bloopers from content creators are what we want to watch...
The Workzone with Alex Jay 2 hours ago