Amerikaanse musieklegende doen goed ná flouword-voorval
Updated | By The Afternoon Drive
Die 74-jarige musieklegende het Dinsdag by die Pine Knob-musiekteater in Clarkston, Michigan, opgetree as deel van sy 'Miraculous Supernatural'-toer toe hy op die verhoog flou geword het.
Carlos Augusto Santana Alves is 'n Amerikaanse kitaarspeler wat in die laat 1960's en vroeë 1970's bekendheid verwerf het met sy orkes 'Santana', wat 'n pionier van 'n samesmelting van Rock en roll en Latyns-Amerikaanse jazz gemaak het.
LEES: Wayde Van Niekerk keer terug met 44.58 sekondes in die 400m
In hierdie week het ’n verteenwoordiger van die stêr het aan die tydskrif 'People' gesê hy is 'oorval deur hitte-uitputting en dehidrasie."
Dit kom nadat die musikant flou geword het tydens 'n vertoning het by die Pine Knob-musiekteater in Clarkston, Michigan, opgetree as deel van sy 'Miraculous Supernatural'-toer.
LEES: 'Boer Soek 'n Vrou' se 15de seisoen se top-10 boere!
'n Verteenwoordiger van Santana het onthul dat hy tans besig is om goed aan te sterk en sy bestuurder het bygevoeg dat die res van sy optredes intussen uitgestel is.
Kyk die volle video hieronder:
Guitar legend Carlos Santana is recovering after he collapsed on stage during a concert Tuesday night in Clarkston, Michigan.
— CBS News (@CBSNews) July 6, 2022
The 74-year-old appeared to wave to the audience as he was wheeled away, eliciting cheers. https://t.co/qOTuDFRgQh pic.twitter.com/N2ns0vAs5L
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
SA shocked over R50,000 local designer dress
South Africans expressed their shock after discovering the R50,000 dress...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 3 hours ago -
What is the difference between sell-by and use-by dates?
As the authorities discover more spaza shops illegally selling food item...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 4 hours ago