"Dít is al waarvoor ek bid" - Bieg sanger Willem Botha
Updated | By Dean Paulse
Willem Botha spandeer die nasionale inperkingsperiode in Riversdale - waar hy tyd met sy ouers spandeer op hul plaas. Hy deel sy boodskap van hoop vir Suid-Afrika.

Duisende Suid-Afrikaners is gedurende die inperking saam hul families, vriende en sekere is alleen.
Jacaranda FM het saam Willem Botha gesels om te hoor hoe hy die tyd spandeer. Die sanger het ook 'n spesiale boodskap van hoop gedeel.
LEES: "Jy is letterlik besig om die wêreld te verander" - 'Hotel' aktrise Simoné Nortmann
"Ek is op die plaas in Riversdale. Ek kan nie onthou wanneer laas ek solank op die plaas was nie. Met al die die choas en drama is dit seker die silverlining - ek is verskriliklik dankbaar.
Willem het ook 'n boodskap van aanmoediging gedeel.
"Ek hoop almal cope, ek hoop almal is nog veilig en gesond - dit is al waarvoor ek bid.Ons President doen ongelooflik baie, en ongelooflik goed. Sterkte en ek dink aan jul almal," Botha.
KYK SY SPESIALE BOODSKAP:
View this post on InstagramVoel jy mismoedig gedurende die #lockdown? Sanger @willembotha deel sy spesiale boodskap van hoop.
A post shared by Jacaranda FM (@jacarandafm) on
Botha het ook sy 33ste verjaarsdag gevier. "Sjoh, hierdie is verseker die interessanste verjaarsdag nog! Een wat ek nie sommer sal vergeet nie," voeg hy by sy Instagram-foto.
View this post on InstagramA post shared by Willem Botha (@willembotha) on
Show's Stories
-
Boss explains salt and pepper test used in job interviews
Would you pass the test?
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago -
Study reveals which country is the most playful
The Mattel study took insights from over 33,000 participants from South ...
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago