Is dít Leandie du Randt se nuwe kêrel?
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die internet is aan die gons oor 'n foto van Leandie du Randt en 'n onbekende man. Het sy weer liefde gevind? Kyk hier!
Die talentvolle aktrise, aanbieder en vervaardiger Leandie du Randt, het verlede jaar in Maart haar egskeiding van Bouwer Bosch aangekondig .
Du Randt het Woensdag 'n foto op haar sosiale media platforms gedeel van haar en 'n man op 'n eksotiese strand in Mauritius - en dit blyk asof die beeldskone blondekop weer liefde gevind het.
LEES MEER: 'Ek soek net liefde - ek soek net 'n normale ou' - 'Boer Soek 'n Vrou' se boer Damian
In die Instagram-foto, waar sy gesig weg van die kamera gedraai is, omhels die twee mekaar. “Begin die nuwe jaar reg,” skryf Du Randt onderaan die foto.
Du Randt het ook die volgende hutswoorde “geliefdes” en “familie” gebruik om die foto te beskryf.
Die foto het al meer as 8000 likes gekry.
LEES OOK: Cape Town billionaire to get married to Princess Diana's niece
In Desember het Du Randt 'n Instagram-inskrywing gemaak waar sy op die splinternuwe uitgawe van Women's Health SA verskyn het.
Sy het ook bygeskryf dat 2019 'n uitdagende jaar vir haar was.
View this post on InstagramA post shared by Leandie du Randt (@leandiedurandt) on
Dink jy Leandie du Randt het weer liefde gevind?
Show's Stories
-
VIDEO: Kolisi, Etzebeth and Du Plessis star in new ad
The sportsmen are not just great on the field or in the octogon.
The Drive with Rob & Roz 58 minutes ago -
ICYMI: Chef shares five things he to never eat at restaurant
If you find yourself looking at these items on the menu, you might want ...
The Drive with Rob & Roz an hour ago