KYK: Dít het Rian van Heerden se lewe onherroeplik verander
Updated | By Scenic Drive With Rian
Jacaranda FM se Rian van Heerden reis terug na sy kinderjare met Jak de Priester op hierdie week se episode van 'Reis Na Gister' op kykNET.
'Reis Na Gister', aangebied deur Jak de Priester, neem bekende Suid-Afrikaners terug na die plekke van hul kinderjare.
Kykers beleef weekliks dié reis eerstehands en leer ’n ander kant ken van die mense wat ons daagliks op TV en radio sien. Groot drome begin inderdaad klein - dis beslis die geval vir Jacaranda FM se Rian van Heerden.
LEES OOK: BIG REVEAL: Rian van Heerden finally gets his tattoo
Donderdag, het Rian oomblikke uit sy kinderjare gedeel waar hy groot geword het. Hy gaan ook terug na sy Hoërskool Waterkloof waar hy sy liefde vir media ontdek het.
In die video, deel Rian van Heerden hoe hy voor 1,600 kinders 'n toespraak gelewer het - en dit het hom laat besef dat hy 'n loopbaan daaruit kan maak.
KYK HIER:
VIDEO VERSKAF DEUR kykNET
Show's Stories
-
King Charles's coronation cost UK taxpayers £72-million
King Charles III's coronation last year cost British taxpayers £72-milli...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago -
Brendan Peyper maak oop ná gerugte oor getroude vroue
Die Suid-Afrikaanse sanger Brendan Peyper het Vrydag 'n amptelike persve...
The Drive with Rob & Roz 3 hours ago