FOTO'S: 'Getroud Met Rugby' se David en Christel is verloof
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die sepiepaar David Louw en Christel van den Bergh is verloof!

Nes hul karakters in 'Getroud Met Rugby' is dié twee ook verlief en het hulle vroeër die jaar hulle "klein wonderwerkie" met die wêreld gedeel.
Die akteurspaar David Louw en Christel van den Bergh het in April die goeie nuus gedeel, nadat hulle die swangerskap privaat gehou het.
LEES: 'Getroud Met Rugby' se David en Christel verwelkom "klein wonderwerkie"
Die babaseuntjie is op 27 Maart gebore.
Op 12 Augustus, het Louw en Van Den Bergh nog spesiale nuus op sy sosiale media gedeel.
Louw en Van Den Bergh is verloof.
Kyk na die pragtige foto's hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ David Louw
Show's Stories
-
Woman cooks dinner using her dishwasher
Who knew that this was even possible?
The Workzone with Alex Jay 1 day, 18 hours ago -
Fun night out: Blueberry Hill Hotel Night Sky Market
Are you looking for something fun to do with the family this weekend? We...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 1 day, 18 hours ago