FOTO'S: 'Boer Soek 'n Vrou' se Albert is verloof!
Updated | By Scenic Drive With Rian
Boer Albert Smit wat deelgeneem het aan die vorige seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou' is verloof!

Boer Albert Smit van 'Boer Soek 'n Vrou' het duisende aanhangers vermaak met sy grappies en vroue regoor die land se knieë lam gemaak nadat hy in die topvyf was van die boere met die meeste briewe.
LEES: Lessing Konfyt: Van stokperdjie tot suksesvolle besigheid
Albert het onlangs die jawoord gevra aan die gelukkige meisie Chanté Kruger.
Chanté het Albert se topvyf gehaal tydens die program, maar hy het haar nie gekies om plaas toe te gaan nie.
LEES: Khail West debuteer sy eerste enkelsnit 'Kiss The Girl'
Die twee het egter agterna weer kontak gemaak, en het begin kuier. Die paartjie het in Mei hulle verhouding bekend gemaak.
Albert het die groot vraag op rotste in Mosselbaai gevra.
"So opgewonde vir die toekoms saam met jou," het Albert gedeel.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ Albert Smit
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
JHB motorist shares what frustrates him most about traffic
Can you imagine how pleasant it would be driving in traffic if everyone ...
The Workzone with Alex Jay 29 minutes ago -
Office tech and other items that have been laid to rest
Do you remember fax machines, telephone directories and chunky desktop c...
The Workzone with Alex Jay 29 minutes ago