FOTO'S: 'Fynskrif' se Edwin van der Walt raak verloof op strand
Updated | By Scenic Drive With Rian
Gewilde akteur, Edwin van der Walt is verloof aan sy meisie, Izel van der Merwe.

Die gewilde akteur, Edwin van der Walt, wat veral bekend is vir sy rol in die kykNET-dramareeks, 'Fynskrif' as Wian Marais is verloof aan Izel van der Merwe.
FOTO'S: Suid-Afrikaanse glanspaartjie verwelkom baba
Op Maandag, het Izel van der Merwe die opwindende nuus aangekondig deur pragtige foto's van die verlowing op Instagram te deel. Izel, ook 'n talentvolle videograaf, het die Instagram-inskrywings beskryf as 'VERloofde Land'.
Die foto's is deur troufotograaf, Margeurite van Eeden geneem.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto's: Instagram/ Margeurite van Eeden
Show's Stories
-
Study reveals most gullible generation
And it might not be what you think...
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago -
WATCH: Khloé Kardashian reveals Kris Jenner's sneaky ways
Being neighbours with your mom isn't always as fun as it sounds.
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago