FOTO'S: Suid-Afrikaanse glanspaartjie verwag derde baba
Updated | By Scenic Drive With Rian
Model Lee-Ann Liebenberg en haar entrepreneur-man Nicky van der Walt verwag hul derde baba.

Die glanspaartjie Lee-Ann Liebenberg en Nicky van der Walt het laasweek aangekondig dat hul nog 'n baba ryker gaan word.
Liebenberg en Van Der Walt het tans twee beeldskone dogtertjies, Gia en Gabriella, of soos haar ouers haar noem, Bella.
LEES: 'Boer Soek 'n Vrou' se Marciel Hopkins binnekort in fliek met Leandie du Randt
"Ons is baie opgewonde om ons baie spesiale BABA-nuus te deel. Ons VERWAG #BabyVanDerWalt! Ons harte bars van vreugde!" het Liebenberg op haar Instagram-blad gedeel.View this post on InstagramA post shared by Lee-Ann Liebenberg (@leeann_liebenberg) on
Veels geluk, Lee-Ann en Nicky!
Show's Stories
-
Hilarious moment JHB husband reveals painting of wife
When you see yourself through the eyes of your spouse...
The Workzone with Alex Jay 14 hours ago -
Get ready to roller skate at Rollercade Pretoria
Have you visited Menlyn Park's biggest and best roller-skating family ri...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 14 hours ago