'Getroud Met Rugby'-akteur sterf
Updated | By Scenic Drive With Rian
'Getroud Met Rugby' het bevestig dat die akteur, Runaldo Hendricks, vanoggend oorlede is.

Hoof van bemarking by 'Getroud Met Rugby', Michelle Nortjé, het die hartseer nuus bevestig dat Runaldo Hendricks oorlede is.
LEES: Mila Guy en David Viviers speel dokter-dokter in 'Binnelanders'
Hendricks is vroeër vanoggend in 'n motorongeluk oorlede.
Hendricks het die rol van 'Zappa' in 'Getroud Met Rugby' vertolk.
Getroud met Rugby bevestig die hartseer nuus dat Runaldo Hendricks, die karakter Zappa in GMR, vanoggend oorlede is. Ons dink aan sy familie. Rus in vrede, Runaldo.🤍 #RIVRunaldo #kykNETGMR pic.twitter.com/fwnvDRWMTU
— Getroud met Rugby (@GMR_kykNet) April 30, 2022
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Getroud Met Rugby
Show's Stories
-
LOOK: Inside penthouse that inspired 'Fifty Shades of Grey'
"Mr Grey will see you now..."
The Drive with Rob & Roz 17 minutes ago -
Fans soak up nostalgia with vintage Japanese superheroes
Die-hard South Korean fans cheer and clap as their favourite superheroes...
The Drive with Rob & Roz 44 minutes ago