FOTO'S: 'Getroud Met Rugby' se Sean van Noordwyk nóú Mnr. Wêreld Suid-Afrika
Updated | By Scenic Drive With Rian
'Getroud Met Rugby' se Sean van Noordwyk is Saterdagaand as Mnr. Wêreld Suid-Afrika aangewys!

Sean van Noordwyk word geken vir sy karakter, Reitz op die kykNET-sepie, 'Getroud Met Rugby'.
Nóú word hy ook geken as Mnr. Wêreld Suid-Afrika.
LEES: Bertus Basson help Tannie Evita Bezuidenhout se restaurant met nuwe voorkoms
Saterdagaand, 22 Mei, was hy as die splinternuwe Mnr. Wêreld Suid-Afrika 2021 gekroon.
"Ek het altyd 'n platform gesoek om meer te kan uitreik en om meer betrokke te raak by die gemeenskap en om terug te gee," het hy aan Huisgenoot genoem.
Busa Mbele was gekroon as tweede prins en Anthony Sikanadze as naaswenner.
Veels geluk, Sean!
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Jacaranda FM
Show's Stories
-
LOOK: Scientists discover never before seen colour
A new colour just dropped!
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
Zac Efron co-star drops X-rated bombshell about his manhood
Is it getting hot in here or is it just us?
The Drive with Rob & Roz an hour ago