OPVOLG: Springbok Koeksisters in Pretoria het wéér krag!
Updated | By Scenic Drive with Rian
Nadat die 48-jarige Izelle Uys, noodgedwonge die gewilde koeksister-bakkery se deure moes sluit, kom `n barmhartige samaritaan tot haar reddding.
Die kniemasjien van een van die mees gewildste bakerye in Pretoria-Wes, is tot stilstand gedwing. Izelle Uys wie die bestuurder van Springbok Koeksisters is en in Julie verlede jaar die bestuur oorgeneem het, glo stellig dat sy 'n oplossing vir haar problem sal vind.
LEES: '7de laan'-akteur André Lötter gesels oor sy nuwe avontuur
Die elektrisiteit is op 5 Mei afgesit omdat die rekening aan Tshwane-metro meer as R500 000 was. Uys vertel dat sy in Maart bewus geword het van die krag-probleem, maar dit was juis te laat. Sy het serdertdien, probeer om met die metro 'n ooreenkoms aan te gaan, sonder enige sukses.
LEES: 'Binnelanders'-akteur Hykie Berg word pa op 44
Uys is van mening dat hulle dalk in verkeerde krag-drumpel is. Sy het die familieonderneming by haar ma oorgeneem. “Dit breek my hart. Ek wil net koeksisters bak. Ons resep sal jy nêrens kry nie."
DA se Alderman Peter Sutton , raadslid van wyk 78 van die stad Tswhane, het `n plan van stapel gestuur om te sien waar hulle hulp kan verleen aangaande die krag-probleem. Sutton het beloof om die krag so gou as moontlik aan te sit.
Luister na die emosionele oomblik hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Jacaranda FM
Show's Stories
-
SA shocked over R50,000 local designer dress
South Africans expressed their shock after discovering the R50,000 dress...
The Drive with Rob & Roz 1 day, 15 hours ago -
What is the difference between sell-by and use-by dates?
As the authorities discover more spaza shops illegally selling food item...
The Workzone with Alex Jay 1 day, 17 hours ago