'Jan Jan Jan': Van Twitter-grap tot 'n musiekvideo
Updated | By Scenic Drive With Rian
'Jan Jan Jan' het sopas hul eerste enkelsnit uitgereik - luister daarna hieronder.

Vroeër vanjaar het drie gespierde manne die internet aan die gons gehad nadat komediant Donovan Goliath 'n foto van die drie op sosiale media gedeel het.
Goliath het gevra dat sy volgelinge vir die drie manne 'n 'roepnaam' moet uitdink.
Name this rap group. pic.twitter.com/FAYoWhB4qF
— Donovan Goliath (@DonovanGoliath) April 9, 2019
Én net daar word hulle 'Jan Jan Jan' gedoop.
LEES OOK: 'Ek het dit nie verwag nie' - Boer Damian ontvang meeste briewe op 'Boer Soek 'n Vrou'
Nou spog die drie manne, wie bekend staan as Klein Jan, Fris Jan en Lang Jan, met 'n spilnternuwe musiekvideo - en dit is n moet-kyk!
Hulle eerste enkelsnit 'Wys Jou Vleis' is Vrydagoggend bekendgestel. Die liedjie bevat sterk tradisionele boeremusiek-ondertone en beloof om talle op hul voete te kry.
KYK DIE VIDEO HIER!
Show's Stories
-
Michael Jackson lookalike impresses on Joburg streets
Some people are wondering if the real Michael Jackson will wake up to se...
The Workzone with Alex Jay 28 minutes ago -
Dad disapproves daughter's dance moves
What started as an innocent dance session between daddy and daughter tur...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago