KYK: Brad Pitt te sien in romp tydens bekendstelling van nuwe fliek

KYK: Brad Pitt te sien in romp tydens bekendstelling van nuwe fliek

Die akteur Brad Pitt het die wêreld aan die gons nadat hy in 'n romp gesien is tydens die bekendstelling van sy jongste fliek, 'Bullet Train'.  

Brad Pitt
Twitter

Tydens die bekendstelling van die fliek, 'Bullet Train', het die akteur Brad Pitt sy broek vir 'n romp verruil. 

LEES: Bobby van Jaarsveld gesels oor hoofrol in 'Spoorloos: Die Eiland'

Die bekroonde akteur het 'n bruin linnebaadjie met 'n bypassende knielengte romp gedra. Hy het die voorkoms afgesluit met 'n sonbril en donker stewels.

Die Oscar-wenner Sandra Bullock is ook in die fliek te sien. 

LEES: 'Troukoors'-aktrise word vir 'n SAFTA benoem

Sien hieronder: 

Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:


Volg ons op sosiale media: 

MEER OP JACARANDA FM


Show's Stories