KYK: Dis wat Trevor Noah oor dié Monroe-rok-saga te sê het
Updated | By Scenic Drive with Rian
Die komediant en 'The Daily Show'-aanbieder, Trevor Noah, het sy mening gelug, oor Kim Kardashian wat verlede maand Marilyn Monroe se ikoniese rok by die 'Met Gala' gedra en vermoedelik vernietig het.

Nadat die entrepreneur Kim Kardashian, Marilyn Manroe se ikoniese rok aangedra het na die 2022 Met Gala, dring die realitietsensasie daarop aan dat sy nie die rok vernietig het nie.
LEES: Legendariese Theuns Jordaan word by Woordfees gevier
Kardashian het genoem dat sy 'n helper gehad het wat haar gehelp het om die rok aan te trek.
Baie bekendes het hul menings gelug hieroor en so ook, veelbekroonde komediant Trevor Noah.
LEES: Britney Spears keer terug na Instagram ná troue
"Kim, wat het jy gedoen? Jy kon enigiets anders gedra het."
Volgens Noah, is dit 'n ikoniese rok en deel van die Amerikaanse-geskiedenis.
Hier is wat Noah kwyt geraak het:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
Horseman shocks residents in KZN as he gallops by
Could it be time to try your luck at the tracks?
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago -
Scam alert: Scammers posing as authorities targeting women
Scammers are impersonating the police and targeting females over the pho...
The Workzone with Alex Jay 3 hours ago