KYK: 'Kommin' Brakpan-onnies maak naam op TikTok
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die TikTok-trio Brakpan Bokslagter; (Ruan Cronjé), Tertia Turfjakkals (Kirsten Swart) en Tielie (Monique Smit) laat mense skaterlag met hul unieke video's.

Ruan Cronjé, Kirsten Swart en Monique Smit is Suid-Afrika se jongste internet sensasie.
Die Brakpan-trio, beter bekend as Brakpanbokslagters se skreeusnaakse video's op TikTok versprei soos 'n veldbrand op sosial media - en die video's is al meer as 380 000 keer gekyk.
LEES: Heléne Lombard: Van TV-feeks tot 'Boerediva'
Die trio bestaan uit Brakpan Bokslagter (Ruan Cronjé), Tertia Turfjakkals (Kirsten Swart) en Tielie (Monique Smit).
Ruan Cronjé, wie 'n onderwyser by Spring Boys High is, het genoem dat hy nie gedink het dit gaan so groot word nie.
LEES: FOTO'S: Bobby van Jaarsveld se suster is verloof
Hy, Kirsten en Monique werk almal by dieselde hoërskool.
Cronjé en Swart is al sedert hul skooldae vriende en het altyd gedroom om snaakse video's te maak. Hulle het toe 'n TikTok-profiel op die lappe gebring.
LEES: KYK: Shaleen Surtie-Richards maak laaste buiging
Die trio was verlede jaar tydens vlak 5 van die COVID-19-inperkeing op Margate vasgekeer.
Die drie deel wenke oor hoe om fiks te word, hoe om op 'n verhoog te proseer en dan gee hulle ook raad vir die lewe.
WAARSKUWING: Kru taal
@brakpanbokslagters Brandy Soup ##foryou ##foryoupage ##fyp ##tiktok ##viral ##trending ##comedy ##funny ##southafrica ##viralvideo ##trend ##fypシ @tersiaturfjakkels
♬ original sound - Brakpan Bokslagters
@brakpanbokslagters How i met @tersiaturfjakkels ##viral ##tiktok ##foryourpage ##comedy ##fyp ##fypシ ##southafrica ##xyzbca ##funny ##comedy ##brakpangrappies ##brakpan ##woman
♬ Oh, Pretty Woman (Live) - Roy Orbison
@brakpanbokslagters Bed Talk! ##fyp ##fypシ ##comedy ##trending ##viral ##foryou ##foryourpage ##southafrica ##viralvideo ##trend ##xyzbca ##brakpan ##brakpangrappies
♬ original sound - Brakpan Bokslagters
@brakpanbokslagters Brakpan is 'n rowwe plek ##fyp ##fypシ ##brakpanmemes ##brakpanners ##brakpangrappies ##brakpan ##xyzbca ##wild ##afrikaans ##afrikaanstiktoks @tertiaturfjakkels
♬ original sound - Brakpan Bokslagters
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: TikTok/ Brakpanbokslagters
Show's Stories
-
Woman shows how many Easter eggs she bought
How much is too much when it comes to buying Easter eggs?
The Workzone with Alex Jay 7 hours ago -
Enjoy a rainbow Easter weekend at Melrose Arch
This weekend, Melrose Arch transforms into a wonderland of colour and f...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 7 hours ago