KYK: Koningin Elizabeth II daag vir haar gunsteling-blommeskou in styl op
Updated | By Scenic Drive With Rian
Die 96-jarige monarg Koningin Elizabeth II het Maandag by die Chelsea-blommeskou in Londen, per gholfkarretjie by die amptelike gebeurtenis opgedaag.
LEES: 'Boer Soek 'n Vrou' topboer Tyson Zunckel is verloof
Koningin Elizabeth II het ’n verskyning Maandag by die gesogte Chelsea-blommeskou gemaak. Aangaande die koningin se nuwe rit het woordvoerder van Buckingham-paleis gesê ‘aanpassings is gemaak vir die koningin se gemak.
LEES: Armand Aucamp se gewilde wortelkoek-fudge
Haar seun Prins Edward die Graaf van Wessex en sy vrou Sophie, Gravin van Wessex, haar kleindogter Prinses Beatrice en Beatrice se man, Edoardo Mapelli Mozzi, het ook die koningin tydens haar kleurvolle uitstappie vergesel.
LEES: Armand Aucamp gesels oor sy 'dating-app' Koer!
Na verwagting sal sowat 140 000 mense die Wes-Londenskou van Dinsdag tot Sondag bywoon, met verskeie skeppings wat ontwerp is om hulde te bring aan haar rekordbrekende 70 jaar op die troon.
LEES: Tarryn Lamb en Pieter Koen gee enkelsnit nuwe lewe
Koningin Elizabeth II het die versorgde terrein van die Royal Hospital Chelsea; ’n aftreeoord vir weermagveterane, verken. Die monarg sal na verwagting volgende week baie van die geleenthede bywoon wat haar Platinum-jubileum vier, wat begin met die jaarlikse Trooping The Color op Donderdag, 2 Junie.
I have to be seen to be believed.
— Royalinstablog (@royalinstablog) May 23, 2022
~ Queen Elizabeth II pic.twitter.com/UHWTGcbUoI
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Meer Op Jacaranda FM
Foto: Twitter/ Derek Momodu
Show's Stories
-
SA's top boys' school for sport in 2024 revealed
Look here for the top 20 boys' sports schools for 2024…
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago -
How journalist Karyn Maughan refused to be silenced
The Drive with Rob and Roz recently spoke to Karyn Maughan, a distinguis...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago