KYK: Student stel 'Gee My Die Woorde' bekend met Karen Zoid
Updated | By Scenic Drive With Rian
Jodi Jantjies, 'n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland het 'n treffende liedjie met Karen Zoid vrygestel.

Die skaam en teruggetrokke student van die Universiteit van die Wes-Kaapland, Jodi Jantjies, het haar debuut album, 'Woorde' vrygestel.
LEES: SA se Motsi Mabuse skitter as beoordeelaar op 'Strictly Come Dancing'
"Die album is 'n mengelmoes van genres en dis simbolies van my as mens," het sy op Instagram geskryf.
Haar debuut liedjie, 'Gee My Die Woorde', is met die bekroonde musikant en sanger, Karen Zoid vrygestel.
Jantjies is 'n groot aanhanger van Zoid en haar musiek en het nooit gedink dat sy 'n liedjie met haar kon vrystel nie.
LEES: Ernusta Maralack delf dieper in SAFTA-bekroonde misdaadreeks 'Op Seer Se Spoor'
"Die album is vir almal, mag hierdie ons almal genees."
Kyk na die musiekvideo hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: YouTube/ 'Gee My Die Woorde'
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
This province spent R107m on building that's still run down
Irregular expenditure has led to R107 million being spent on a building ...
Breakfast with Martin Bester an hour ago -
Tourists watch a mama zebra give birth
A group of tourists set out to see giraffes but were treated to an unfor...
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 2 hours ago