KYK: Tatoe-kunstenaar laat duisende gons in 'Karakter'
Updated | By Scenic Drive With Rian
In hierdie week se episode van 'Karakter' besoek Rian van Heerden die tatoe-kunstenaar, John Wayne.

In die dokumentêre reeks 'Karakter' besoek die aanbieder Rian van Heerden die land se mees unieke mense; daardie eksentrieke mense wat gemeenskappe aan die praat en wonder het.
In hierdie week se episode van 'Karakter' besoek Van Heerden die tatoe-kunstenaar, John Wayne.
LEES: Rian van Heerden verander van 'Karakter'
John Wayne is nie jou doodgewone tatoe-kunstenaar nie, maar hy het self meer tatoes as enige van sy kliënte.
Van Heerden neem John Wayne na 'n inkopiesentrum in Pretoria, om eerstehands te ervaar hoe mense reageer as hulle hom sien.
Kyk na die voorskou hieronder:
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Kyk 'Karakter' om 20:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) elke Maandag.
Foto: kykNET
Show's Stories
-
Chinese man pulls out Zambuk to prove he's South African
This social media video had many South Africans declaring him a true Sou...
The Workzone with Alex Jay 18 hours ago -
Mother shares how she knows when her husband has shopped
Who buys all the junk in your home?
The Workzone with Elana Afrika-Bredenkamp 18 hours ago