KYK: Wayde Van Niekerk keer terug met 44.58 sekondes in die 400m
Updated | By The Afternoon Drive
Hierdie is die 29 jarige se eerste oorwinning in meer as 'n jaar sedert sy terugkeer van 'n knie-oparasie in 2017.
Wayne van Niekerk is die wêreldrekordhouer in die 400m vir mans, met die 43.03 sekondes wat hy gehardloop het wat hom met goud by die 2016 in Rio Olimpiese Spele laat wegstap het.
LEES: 'Boer Soek 'n Vrou' se 15de seisoen se top-10 boere!
Van Niekerk het in 2017 `n knie-operasie ondergaan en dit het 'n direkte impak op die atleet se liggaam gehad.
Van Niekerk het onlangs deelgeneem in die mans 400m by die Stars & Stripes Classic in Marietta, Georgia, waarin hy as die algehele wenner gekroon was.
LEES: Caster Semenya verwelkom tweede pienkvoet
Van Niekerk het ná die wedloop op Twitter geplaas: “Geseënde naweek en 'n positiewe stap vorentoe. Dankbaar dat ek my wedloop gesond voltooi het en sien uit na die volgende. Dankie vir al jou liefde en ondersteuning.”
Blessed weekend and a positive step forward.
— Wayde van Niekerk (@WaydeDreamer) July 3, 2022
Grateful for finishing my race healthy and looking forward to the next.
Thank you for all your love and support 🙏🏽#QuietStorm #Fifteen27 pic.twitter.com/EzTSSqTOHu
Sien die volledige reis hieronder:
The 400m world record holder is *officially* back.
— Will Boling (@will_boling) July 3, 2022
Here’s Wayde van Niekerk’s 44.58 from our @americantrack broadcast last night. pic.twitter.com/qVMYHKAFkw
Skakel in op die 'The Afternoon Drive', weeksdae van 16: 00-19: 00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af:
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
LOOK: Prince Harry and Meghan share Christmas card
The Duke and Duchess of Sussex have shared a thoughtful card ahead of th...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
ICYMI: Springbok coach Rassie Erasmus allegedly divorced
Erasmus and his wife, Nicolene, have seemingly parted ways after 20 year...
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago