Lessing Konfyt: Van stokperdjie tot suksesvolle besigheid
Updated | By Scenic Drive With Rian
Van oud huishoudkunde-onderwyseres tot reuse entrepeneur - Ina Lessing is die definisie van sukses.

Lessing Konfyte het begin as ’n stokperdjie, onder die afdak met twee potte! Dit is nou 20 jaar later en het tot ’n reuse sake-onderneming uitgekring!
LEES: 'Op my Eish!' - Francois Jacobs is gereed om liefde te vind
Ina Lessing, 'n oud huishoudkunde-onderwyseres, is sedert 1990 doenig met die inmaak van vrugte, groente en die kook van ’n wye verskeidenheid van konfyte.
LEES: Irma de Klerk: Huisgenoot se nuwe troostante
In 2013/14 was Ina aangewys as Sanlam/ Lanbouweekblad se vroue-entrepreneur.
LEES: Bekroonde 'Barakat' is Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 2022 Oscars
Met 'n diepgewortelde geloof en daarmee saam vertroue en planne beraam asook soms kanse vat en baie inisiatief aan die dag lê het alles bygedra tot die sukses wat hierdie konfyt-onderneming vandag is. Dit is baie positiwiteit, familie ondersteuning en ʼn bakkievrag liefde wat dit volhoubaar maak. Die kook en inlê is op Modimolle en die verpakking en verspreiding vind plaas vanaf Centurion.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Jacaranda FM
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
'Grandpa Robbers' stand trial for Kim Kardashian Paris heist
During the 2016 Paris Fashion Week, the billionaire businesswoman was he...
The Drive with Rob & Roz 9 hours ago -
LISTEN: South Africans can say goodbye to spam calls!
This is not a drill!
The Drive with Rob & Roz 10 hours ago