Opsoek na liefde? Boer Soek 'n Vrou is terug
Updated | By Jacaranda FM
Ons almal is een of ander tyd opsoek na liefde, maar het jy ooit gedink aan liefde soek op 'n plaas?
![leah new music video](https://turntable.kagiso.io/images/Screenshot_2018-11-24_at_12.19.26.width-800.png)
Laas jaar het die splinternuwe aanbieder van kykNet se realiteitsprogram, 'Boer Soek 'n Vrou', Leah met Rian kom gesels oor haar reis met die nuwe program en die boere.
Nou gee Leah weer boere die kans om ware liefde te vind op die gemak van sy of haar eie plaas. Die inskrywings vir die nuwe reeks is nou amptelik oop.
LEES OOK: Leah is ecstatic about hosting the new season of 'Boer Soek 'n Vrou'
Dit is Leah se tweede jaar as aanbieder en dit is ook die 12de seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou'. Leah het die wonderlike nuus op haar Instagram-blad gedeel.
View this post on InstagramA post shared by Leah [Official] (@leahmusieksa) on
Show's Stories
-
LUISTER: 'Binnelanders'-paartjie deel meer oor sepietroue!
Reynardt Hugo en Melinda Viljoen het met die Drive-span gesels oor hulle...
The Drive with Rob & Roz 5 hours ago -
Experts share the best dental tips and advice
It's time to step up your dental health game.
The Drive with Rob & Roz 6 hours ago