RESEP: Die Glam Guru bak viskoekies
Updated | By Scenic Drive With Rian
Is Hannon Bothma dalk Suid-Afrika se volgende bekroonde sjef? Die Glam Guru deel sy viskoekie-resep met jóú.
![Hannon](https://turntable.kagiso.io/images/c3916033-3f1e-4f38-9984-fe86b31dbd30.width-800.jpg)
Gedurende die nasionale lockdown is duisende Suid-Afrikaners besig om te bak en brou - selfs die Glam Guru.
LEES: KYK: Hannon Bothma maak hawermoutkoekies én deel resep
Hannon Bothma is besig om sy bak vernuf te toets. Hy het spesiaal met die Scenic Drive sy viskoekie-resep gedeel.
RESEP:
![Hannon](https://turntable.kagiso.io/images/c5f15a2c-b5cf-4d7b-a242-2e1a6b591c9d.original.jpg)
Show's Stories
-
LUISTER: 'Binnelanders'-paartjie deel meer oor sepietroue!
Reynardt Hugo en Melinda Viljoen het met die Drive-span gesels oor hulle...
The Drive with Rob & Roz 11 hours ago -
Experts share the best dental tips and advice
It's time to step up your dental health game.
The Drive with Rob & Roz 12 hours ago