SA se Motsi Mabuse skitter as beoordeelaar op 'Strictly Come Dancing'
Updated | By Scenic Drive With Rian
Suid-Afrika se Motsi Mabuse is 'n beoordeelaar op die gewilde TV-program, 'Strictly Come Dancing UK'.
Motsi Mabuse is 'n bekroonde beoordeelaar op die gewilde TV-program, 'Strictly Come Dancing UK.'
Sedert 2019, is Mabuse 'n beoordeelaar nadat sy vir Darcey Bussell vervang het.
LEES: Ernusta Maralack delf dieper in SAFTA-bekroonde misdaadreeks 'Op Seer Se Spoor'
Mabuse sou 'n prokureur word en deel vorm van die familie-firma, maar sy en haar suster, Oti Mabuse het besluit om te dans vir 'n lewe.
Haar jonger suster, Oti Mabuse, is ook deel van 'Strictly Come Dancing' as een van die professionele dansers. Oti Mabuse het in 2019 en 2020 weggestap met die groot prys in die gewilde dansprogram.
LEES: KYK: Adele stééds verlief op Prins Harry
In 2020, was die program deur 13,2-miljoen mense gekyk.
Motsi en Oti is nie die enigste Suid-Afrikaners op die dansvloer nie. Johannes Radebe en Cameron Lombard is ook deel van die groep professionele dancers.
Skakel in op die 'Scenic Drive with Rian', weeksdae van 16:00-19:00. Stroom die program regstreeks hier of laai ons mobiele app hier af.
Foto: Instagram/ Motsi Mabuse
Meer Op Jacaranda FM
Show's Stories
-
King Charles's coronation cost UK taxpayers £72-million
King Charles III's coronation last year cost British taxpayers £72-milli...
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
Brendan Peyper maak oop ná gerugte oor getroude vroue
Die Suid-Afrikaanse sanger Brendan Peyper het Vrydag 'n amptelike persve...
The Drive with Rob & Roz 2 hours ago