'Sara se Geheim'-aktrise deel 6 maande lange geheim
Updated | By Scenic Drive With Rian
Dié 'Sara se Geheim'-aktrise is swanger met haar eersteling - en so het sy die nuus gedeel.

Die aktrise Quanita Adams wat die rol vertolk van 'Lizzie' in die gewilde 'kykNET'-sepie 'Sara se Geheim' het haar swangerskap op sosiale media aangekonding.
LEES MEER: Nóg geheime word ontbloot in 'Sara se Geheim 3'
Adams het Maandag die opwindende nuus op haar Instagram-blad gedeel. "Nuusflits!" Ek hou hierdie al in vir 6 maande! Opgewonde om aan te kondig dat ons 'n baba gaan hê."
Adams is ook te sien in die telenovella, 'Arendsvlei' as die hawelose vrou. Sy en haar man Brian het onlangs hul twee jaar huweliksherdenking gevier.
BAIE GELUK QUANITA EN BRIAN!
View this post on Instagram#happyanniversary 2 years today! #magic #mrsdr #ilovehim
A post shared by quanita (@quanitadams) on
Show's Stories
-
LOOK: Iconic TV house goes on sale for R250 million
Few people can keep up with this price!
The Drive with Rob & Roz an hour ago -
SAG Awards upset: Vatican thriller 'Conclave' wins top prize
Vatican thriller 'Conclave' won top prize at an unpredictable Screen Act...
The Drive with Rob & Roz an hour ago