VIDEO: 8-jarige seuntjie se oulike toesprake laat Suid-Afrikaners se harte smelt
Updated | By Scenic Drive With Rian
Dawian van der Westhuizen is 'n 8-jarige seuntjie wat die oulikste toesprake lewer - kyk hieronder.
Videos van Dawian wat gediggies op sê is in die sosiale media gedeel en het soos 'n veldbrand versprei.
Klein Dawian was in November 2011 op 25 weke gebore en het maar net 760 kg geweeg. Hy was vir byna drie maande in 'n neonatala-eenheid behandel aangesien hy eers in Februarie 2012 sy opwagtig moes maak.
LEES MEER: This Joburg metro "poice" car features an embarrassing spelling mistake
So paar jaar hierna het klein Dawian 'n ongelooflike talent ontwikkel - hy sê gediggies op en lewer toeprake. En sy sy talent laat behoorlik die mense op sosiale media glimag.
KYK NET HIER!
KYK HIER NA 'N PAAR VAN SY TOESPRAKE HIERONDER:
Show's Stories
-
VIDEO: Polite penguin waits for couple to move from path
Who doesn't love a cute animal video?
The Drive with Rob & Roz 7 hours ago -
LOOK: Woman spots disturbing detail while dress shopping
Does this prove that the Matrix exists?
The Drive with Rob & Roz 8 hours ago