VIDEO: Hannon Bothma wys 'sixpack' én deel #lockdown-oefeninge

VIDEO: Hannon Bothma wys 'sixpack' én deel #lockdown-oefeninge

Verveeld by die huis? Die Glam Guru deel vinnige #lockdown-oefeninge wat jy met jou partner kan doen. 

Hannon
Verskaf

Is jy tans opsoek na oefeninge om te doen gedurende die #lockdown-periode? Wel, Hannon Bothma is hier om te help.

LEES: VIDEO: 'Getroud Met Rugby' se Sean van Noordwyk deel #lockdown-oefeningroetine

Hannon, beter bekend as Glam Guru, het 'n spesiale video gedeel waar hy 'n oefeninge doen saam met sy man, Julian. "Wie wil nou gym toe gaan as jy buite saam jou beste maat kan oefen?" beskryf Hannon op Instagram

KYK HIER EN OEFEN SAAM: 

Show's Stories