VIDEO: Hannon Bothma wys 'sixpack' én deel #lockdown-oefeninge
Updated | By Scenic Drive With Rian
Verveeld by die huis? Die Glam Guru deel vinnige #lockdown-oefeninge wat jy met jou partner kan doen.
Is jy tans opsoek na oefeninge om te doen gedurende die #lockdown-periode? Wel, Hannon Bothma is hier om te help.
LEES: VIDEO: 'Getroud Met Rugby' se Sean van Noordwyk deel #lockdown-oefeningroetine
Hannon, beter bekend as Glam Guru, het 'n spesiale video gedeel waar hy 'n oefeninge doen saam met sy man, Julian. "Wie wil nou gym toe gaan as jy buite saam jou beste maat kan oefen?" beskryf Hannon op Instagram
KYK HIER EN OEFEN SAAM:
View this post on InstagramHannon Bothma wys sy ‘sixpack’ én deel lockdown-oefeninge 💪🏼 #JacaDrive
A post shared by Scenic Drive With Rian (@jacadrive) on
Show's Stories
-
A video that perfectly depicts 'teamwork'
This might be the most entertaining way to remove a rodent while display...
The Workzone with Alex Jay an hour ago -
The things people wear to a football match
Ahead of the iconic Soweto Derby, we spotted a fan with a rather unique ...The Workzone with Alex Jay an hour ago