GMA: Future looking bright for determined matriculant

GMA: Future looking bright for determined matriculant

The community pulls together from all sides to help a matriculant see through her final and most important school year

img_7814.jpg

Request from:

Irna Van Heerden 

 

Request for:

Francis Joubert and 18-year old Bianca Jordaan 

Angel:

Ruan du Preez, Heqlen Mica, Phalaborwa 

 

Sponsoring:

Last year, Heqlen Mica Phalaborwa, joined forces with other companies and held a fundraiser to help people in their area. This fund will be used to pay for Bianca's left eye operation to enable her to prepare and write her all important mid-term matric exams. Heqlen has also committed to funding the operation to her right eye as well, when it is scheduled. 

 

Background:

Bianca is a matriculant in Phalaborwa and very committed to doing well in her exams. She has not had an easy life. In fact, she moved in with another family, because of circumstances at home. Her guardian has given her all she needs and more since taking her in last year. Bianca is however loosing her eye-sight due to a rare condition and she has to have lens implants to restore her vision. If this doesn't happen, she could end up virtually blind within the next five year. With mid-year exams ahead and then the all important final, she needs her vision more than ever ... 

 

Original request: 

Beste Jacaranda Good Morning Angels,


Ek werk saam met Frances Joubert vir die afgelope 30 jaar en ons is ook vriende en wil graag voorstel dat julle hierdie verdienstelike geval sal ondersteun.


Frances-hulle het vir Bianca Jordaan onder hul vlerk geneem en sy woon sedert Julie verlede jaar by hulle in Phalaborwa aangesien haar huislike omstandighede nie na wense is nie en nie bygedra het tot haar welstand nie. Die biologiese moeder het ingestem dat Frances-hulle as haar voog sal optree totdat sy haar skoolloopbaan voltooi het.


Bianca is tans ‘n graad 12 leerling aan die Hoërskool Frans Du Toit en sukkel al ‘n geruime tyd om behoorlik te sien. Sy was by ‘n oogaarts in Phalaborwa wat kerotokonus van beide oë by haar gediagnoseer het en Bianca is verwys het na die Oog Instituut in Pretoria. Daar is die diagnose bevestig. Bianca benodig ten minste twee operasies om verdere skade aan haar oë te verhoed met ‘n prosedure genaamd kruisbinding. Hy wil graag so vinnig as moontlik aan die linker oog opereer, omdat die skade hier al groot is en haar dan met harde lense voorsien. Die operasie aan die regter oog sal volgende jaar gedoen word.


Dr Potgieter is van mening dat hierdie operasies, Bianca se lewenskwaliteit aansienlik sal verhoog. Sou sy nie hierdie operasie ondergaan nie, kan sy binne vyf jaar heeltemal blind word.


Kerotokonus is ‘n progressiewe oogsiekte waar die normale ronding van die kornea verdun en dan uitbult in ‘n kegelvorm. Hierdie kegel vorm herlei lig soos dit die retina binnedring en die uiteinde is dan verwronge visie. 


Alhoewel die skool baie ondersteunend en tegemoedkomend is teenoor Bianca weens haar oogsiekte, is dit vir Frances ‘n groot bekommernis dat baie belangrike eksamens voorlê, naamlik rekord- en eindeksamens, waar Bianca haar sig nodig het om te kan voorberei en ook eksamens te kan skryf. 


Weens die spesialiteit van hierdie operasie, is dit duur en die eerste operasie sal bykans R20 000,00 beloop. Die biologiese vader behoort aan ‘n basiese mediese fonds, maar die mediese fonds het klaar aangedui dat hulle nie hierdie spesiale prosedure sal dek nie.
Dit sal dus wonderlik wees om vir hierdie kind ‘n kans te gee om haar oë te behou en om haar matriek suksesvol kan voltooi! Julle hulp sal baie waardeer word.


Vriendelike Groete,
Irna Van Heerden

 

Show's Stories