Gauteng hoërskool sing in Rome
Updated | By The Late Show
‘n Kleurvolle optrede deur leerlinge van ‘n Gautengse hoërskool in die strate van Rome.
‘n Video van hulle optrede het op sosiale media soos ‘n veldbrand versprei.
Hoërskool Jeugland is in Italië vir ‘n koor toer.
Daar het hulle deelgeneem aan die agtste “Musica Eterna Roma International Choir Festival & Competition”.
Die kinders het die gehoor betower in hul eerste kompetisie.
Die meisies koor het die hoogste toekenning gekry wat silwer VIII was vir “Girls under 21” en die gemengde koor het goud gekry vir gospel.
Die gemengde koor was genooi om die volgende aand op te tree as ‘n gas koor by die finaal.
Wel gedaan!
Show's Stories
-
LOOK: SA disappointed with Mia le Roux's national costume
Miss South Africa Mia le Roux finally got to wear the national costume s...
Breakfast with Martin Bester 25 minutes ago -
Can you guess this Secret Sound for R50,000?
Breakfast with Martin Bester has a brand-new Secret Sound. Can you guess...
Breakfast with Martin Bester an hour ago